Gedeeltelik Bewolk - Ruan Kemp

Gedeeltelik Bewolk

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 320.00
Sale price
R 320.00
Regular price
R 320.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

"George Moore is gebore toe Jan Smuts dood is, word op 'n plaas in die Noord-Kaap groot, dien in 'n aaspeloton in Angola, raak deurmekaar met die Baader-Meinhof-bende in Duitsland, werk as joernalis tydens die noodtoestande in Kaapstad, en weldra word hy 'n saboteur, 'n skaapsmokkelaar, 'n mal man, 'n boemelaar. Tussendeur kul en koggel George prokureurs, kopdokters en vroue"--Agterblad.