Jungu Josh 01: Die Goue Kalbas - Constant Van Graan

Jungu Josh 01: Die Goue Kalbas

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 225.00
Sale price
R 225.00
Regular price
R 225.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Josh woon by sy tannie op 'n plaas in Oos-Afrika nadat sy ma skielik verdwyn het. 'n Vreemdeling daag op en probeer hom ontvoer. Doris, die huishulp, red hom. Sy vertel hom dat 'n groep mense sy bloed soek en dat hy in die vallei, Kalimbula, die wyseman, Ngandu, moet gaan spreek om antwoorde te vind. Josh pas die legkaartstukkies van sy ma se verdwyning stadig bymekaar, maar toe die goue kalbas oopgemaak word om die naam van die troonopvolger te onthul, kry Josh die verrassing van sy lewe . . .