Perde - Omnibus 01: Sonder Chocolate Cha - Marga Jonker

Perde - Omnibus 01: Sonder Chocolate Cha

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 220.00
Sale price
R 220.00
Regular price
R 220.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

In Sonder Chocolate Charlie moet Nell die ongeluk wat haar geliefde Charlie se lewe geëis het, verwerk. Brigadier en die raaiselponie is die verhaal van susters Zahn en Alex en hulle pa se stram verhouding, met 'n raaisel wat in die Knysna-bos ontrafel word deur Zahn en Brigadier. In City Girl en die swart hings is Nicole teen haar sin saam met haar ma aan die Kaapse Weskus terwyl haar vriendinne foto's van hulle glansvakansies deel.