Jungu Josh 03: Waters van Wafu die - Constant Van Graan

Jungu Josh 03: Waters van Wafu die

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 225.00
Sale price
R 225.00
Regular price
R 225.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Na die ontstellende gebeure by die viering van sy ma terugkeer, vlug Josh van Liba af weg. Op soek na slaapplek dwaal hy en Charlie die misterieuse Geelwoud binne. Hier vind Josh tydelik geluk wanneer die kinders van die Nuwe Jerusalem hulle in hulle boomdorpie laat bly. En Jandja, die tienerleier van die groep, is 'n seun soos hy. Maar Josh weet Kalimbula brand. Hy moet iets doen. Dan is daar nog vrae: Het Njeri hom regtig verraai? En wat lê agter tannie Verona se obsessie met die Wafu-water?