Die verhaal ontvou deur e-posse wat Luntu Masiza rig aan sy Graad 11 Engels- en geskiedenisonderwyser, Mnr Bali, as 'n vakansie-werkopdrag. Die leser hoor van 'n besonder uitdagende jaar in Luntu se lewe. Tesame met Luntu se verhaal word 'n wyse onderwyser se lewenslesse gedeel - waarhede wat Luntu se lewe red.