Dolos - Jaco Wolmarans

Dolos

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 330.00
Sale price
R 330.00
Regular price
R 330.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

ISBN: 9780624094203

In stock

Tex Texeira se wittebrood in die Caprivi word wreed onderbreek. ’n Agent van ’n geheime Mosambiekse ondersoekeenheid het die gevreesde Mecau-dwelmkartel geïnfiltreer en inligting ontdek wat só sensitief is dat hy niemand anders as Tex daarmee sal vertrou nie. Die rede: dit betrek ’n hooggeplaaste Suid-Afrikaner. Die agent moet dringend bereik word . . . solank Tex die aandag van Islamitiese ekstremiste kan vermy. En die kruishaar van ’n sluipskutter wat die Mecau-luitenante meedoënloos uitwis.