Andreas 2: Verbly Julle In Die Hoop
Product image

Andreas 2: Verbly Julle In Die Hoop

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 320.00
Sale price
R 320.00
Regular price
R 320.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Verbly julle in die hoop is die tweede boek in die drieluik met die temasgeloof, hoop en liefde wat verbeeld word deur die lewensverhaal van AndreasBeyers. Ons eerste ontmoeting met ’n jong Andreas is in Geloof soos ’nmosterdsaadjie, en hier vind ons hom waar hy terug delf in die verlede. Dit is Vrydag 20 Maart 2020: Die huis waar Andreas die afgelope vyf jaargewoon het, is opgepak. Die volgende dag vertrek hy saam met sy kinders na’n aftreeoord in die Strand waar hy die laaste jare van sy lewe sal slyt. Hoewel Covid-19 inperkings aan die orde van die dag is, weet die meeste Suid-Afrikaners, asook Andreas en die ander mense op die plattelandse dorpieglad nie wat op hulle wag nie. Verbly julle in die hoop sal harte aanraak en twyfelaars nuwe moed gee. Jesusse volgelinge hoop nie omdat hulle wens dat dit eendag beter met hulle salgaan nie; hulle leef in blydskap omdat hul wense reeds vervul is. Dit moes Andreas Beyers eers leer voordat hy blywende geluk kon vind.