Springboekie
Product image

Springboekie

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 180.00
Sale price
R 180.00
Regular price
R 180.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

ISBN: 9780637004527

This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Springbokke het ’n superkrag. Hulle is die beste rugbyspelers, natuurlik. Amabhokobhoko! Maar wat as jy ’n ander superkrag het? Dalk is LEES jou superkrag! Soos Springboekie! Springboekie is MAL daaroor om te lees. Hy wens net sy maats het ook daarvan gehou.

Hulle wil net HEELDAG in die moddergat speel en hulle dink boeke is VERVELIG.

Gelukkig is Springboekie baie slim. Hy wys sy maats dat daar ʼn boek vir elkeen bestaan.

Selfs ’n kwaai leeu!