Wat Is Die Evangelie?
Product image

Wat Is Die Evangelie?

Vendor
Christian Art Distributors
Regular price
R 59.00
Sale price
R 59.00
Regular price
R 59.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Baie mense dink omdat God goed is, sal Hy ons aanvaar solank ons goeie lewens lei. Maar die feit is dat niemand van ons goed genoeg is om onskuldig voor God te kan staan nie. Ons almal is sondig en verdien God se ewige straf.

In Wat is die evangelie? verduidelik dr. R.C. Sproul die evangelie – God se goeie nuus vir sondaars soos ons. Ons kan onsself nie red van God se oordeel nie; daarom roep God ons om te vertrou op sy Seun, Jesus Christus, die enigste Een wat ons kan verlos op grond van sy regverdige lewe, sy versoenende kruisdood en sy triomfantlike opstanding.

Deel van die Belangrike vrae-reeks wat duidelike antwoorde bied op sommige van die algemeenste en moeilikste vrae oor die Christelike geloof

Dit hanteer onderwerpe soos regverdigmaking, vryspraak, die Godheid van Jesus, die Persoon en werk van Jesus, die opstanding van Jesus, versoening, evangelisasie, leerstelling en berou

ʼn Handige bron vir leraars, Bybelstudie-leiers en enigiemand wat God se Woord beter wil verstaan

Ook beskikbaar in Engels onder die titel What Is the Gospel?