Klein Boek van Nog Fantastiese Feite Di - Fanie Viljoen

Klein Boek van Nog Fantastiese Feite Di

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 45.00
Sale price
R 45.00
Regular price
R 45.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Klein boekies, maar hope pret! Het jy geweet ... • sonsondergange op Mars is blou? • daar is ’n sebra met kolle in plaas van strepe? • dat aliens dalk regtig bestaan? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!