Wimpers Op Lakens - Albert Bredenhann

Wimpers Op Lakens

Vendor
Albert Bredenhann
Regular price
R 249.00
Sale price
R 249.00
Regular price
R 249.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Wat sien ʼn fotograaf wat boudoirfotografie doen? Hy sien vroue in hul naakte weerloosheid. En oor die loop van dekades leer hy wat dit kos om ʼn vrou te wees, hoe dit lyk as die lewe haar platgeslaan het, en watter prys sy – en hy – moet betaal om die vrou te laat herleef wat sy veronderstel is om te wees. Wimpers op lakens werp ʼn empatiese lens op die ervarings van twaalf vroue se boudoirfotografiesessies. Hul vrese en gevoelens word met fyn humor vervleg sodat elke karakter diep in jou hart inkruip. Die boek is voorts ʼn eerlike ontbloting van die effek wat al die vroue op Albert Bredenhann gehad het – as fotograaf, as man en as mens.

"Die een boek oor vroue wat elke man ook moet lees. Albert se stories bly jou by en laat jou soek na die weerloosheid in elke vrou." - Dana Snyman

Hier is n uittreksel uit die boek .... https://www.scribd.com/document/601937529/Wimpers-op-Lakens