Wolkversamelaars Die cover

Wolkversamelaars Die

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 355.00
Sale price
R 355.00
Regular price
R 355.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die laaste wens van ’n liewe vriendin stuur Talla na die Glencoe-vallei in Skotland. Sy neem haar wolkboekie saam om haar stokperdjie, die soeke na seldsame wolke, voort te sit. Daar word sy by ’n eienaardige rondloper, Mikey, se soektog na sy verdwene geliefde betrek. Maar dit blyk gou dat Mikey se geestestoestand troebel is. Dan duik herinneringe aan Talla se kinderdae in Warmbad, en aan haar eerste liefde, Astian, by haar op. Sal sy waag om antwoorde op vrae uit haar verlede na te jaag?