Moerstaal
Product image

Moerstaal

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 225.00
Sale price
R 225.00
Regular price
R 225.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

In Moerstaāl skryf Loit Sōls skryf oor sy voorsate, die Eerste Inheemse mense aan die suidpunt van Afrika. Nie net die inhoud van sy gedigte nie, maar ook sy woordeskat en skryfwyse word deur die erfenis van sy mense verryk. Die lewegewende moederfiguur staan sentraal in dié bundel. Sý wat onderdruk en misken is, en wie se bydrae, soos dié van die taal, deur die gedigte herstel word. Sōls se “skryf-stills” klink op in ’n betreuring van verlies, maar ook in ’n strewe na behoud.