We've been voted Gauteng's Greatest Book Shop 2026 — thank you!

Boek Van Gelukkige Eindes, Die

Boek Van Gelukkige Eindes, Die

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 360.00
Sale price
R 360.00
Regular price
R 360.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

ISBN: 9780795802034

This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

hris, ’n Kaapse sielkundige, se voorspelbare lewe word van alle kante bedreig. ’n Vrou met wie hy lank terug ’n vlietende verhouding gehad het, duik skielik weer op met ’n ultimatum, sy pasiënte raak by die dag moeiliker, en sy dirty little secret  neem ’n onheilspellende wending. Is sy plat-op-die-aarde jong vrou uiteindelik al mens op wie hy kan staatmaak?
’n Genuanseerde, ironiese blik op seks, intieme verhoudings en eksistensiële krisisse.