Kassie Kasselman 12: Gebooie
Product image

Kassie Kasselman 12: Gebooie

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 365.00
Sale price
R 365.00
Regular price
R 365.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

'n Reeksmoordenaar maai bekendes op ’n streep af.
En Kassie en Rooi moet hom vastrek. Maar dit is makliker gesê as gedaan.
Die moordtonele is smetloos, met slegs bisarre boodskappe by die lyke. Die slagoffers se hoë profiele veroorsaak ook ’n ongekende mediaherrie, wat bykomende druk op die ondersoekspan plaas.
Die Spesiale Spookeenheid se elite-speurspan tas behoorlik in die duister rond. Het hulle dié keer hulle meerdere teëgekom?