Sonneblomme En Sneeu In Oekraine - Michelle Potgieter

Sonneblomme En Sneeu In Oekraine

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 265.00
Sale price
R 265.00
Regular price
R 265.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

"Nadat Ockert en Michele Potgieter getroud is, het hulle hul tasse gepak en vertrek Oekraïne toe. Dit is 'n groot ontnugtering vir Michele in die begin maar die mense is baie vriendelik en hulle word meestal met oop arms verwelkom. Maar dan sterf Ockert tydens die Covid 19-pandemie tydens 'n besoek aan Suid-Afrika. Michele moet besluit of sy teruggaan Oekraïne toe, waar 'n oorlog dreig en of sy in Suid-Afrika bly."--Publisher's description.