Default product image

Liewe Heksie Leesboek 3

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 195.00
Sale price
R 195.00
Regular price
R 195.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie -stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie -stories, spesiaal aangepas vir 3- tot 6 jariges. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld Liewe Heksie, Blommie Kabouter, Karel Kat, Koning Rosekrans en al die geliefde karakters in Blommeland op 'n moderne, maar tog herkenbare wyse uit.