Default product image

Selma en Louise

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 350.00
Sale price
R 350.00
Regular price
R 350.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Selma Barnard se lewe het soos ’n kaartehuis inmekaargetuimel. Eers verloor sy haar man, toe haar kinders, en nou is haar hart gebreek deur ’n "ridder op ’n wit perd". Hoe kon sy haar so misgis het? En waar was Louise, haar hartsvriendin van 40 jaar?  Indië toe, dis waarheen sy sal vlug. Sy sal vrou-alleen op die vliegtuig klim Mumbai toe, en ’n nuwe mens terugkom. Solank sy net daai stem binne haar kan ignoreer wat sê Alles is nie pluis nie …