Default product image

Tjoppie En Die Tweeling

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 125.00
Sale price
R 125.00
Regular price
R 125.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
In stock

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontmoet hy twee maatjies wat presies dieselfde lyk. Maar hoe kan dit wees? Flapsie en Flopsie is 'n tweeling en hulle gaan Tjoppie leer hoe om mededeelsaam te wees. 

Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.