My Heel Eerste Plakkerboek: Llama - Cuberdon

My Heel Eerste Plakkerboek: Llama

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 75.00
Sale price
R 75.00
Regular price
R 75.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Leer ken kleure en ontwikkel fyn motoriese vaardighede in hierdie boek met kleurvolle prente en herbruikbare plakkers. Die kleur van die plakkers moet gebruik word om te bepaal waar die regte plek op die bladsy is om dit te plak. Kinders sal leer om die primêre kleure te herken met hierdie opwindende eerste plakkerboek!