Die Kind se naam is Anneke - Juliana Coetzer

Die Kind se naam is Anneke

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 275.00
Sale price
R 275.00
Regular price
R 275.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Ses jaar ná Bloedvreemd skryf Juliana Coetzer wat hét geword van haar dogter, Anneke. Op sewejarige ouderdom het sy ’n breinvirus opgedoen. Ses jaar later vra mense steeds – wat het geword van julle? Is Anneke oukei?

Met 'n skreiend eerlike stem skryf Juliana oor die verdere reis. Anneke kan al hoe minder praat en verstaan, en steeds probeer sy haar onafhanklikheid behou. Maar elke dag bring sy eie uitdagings. Aangrypende leesstof vir enigiemand wat al verlies ervaar het.