Stap Vir Stap: Tel Tot By 50 - Cuberdon

Stap Vir Stap: Tel Tot By 50

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 120.00
Sale price
R 120.00
Regular price
R 120.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Met hierdie hardeband-boeke kan kinders leer hoe om tot 50 te tel. Met helder illustrasies is daar op elke bladsy iets om te tel, saam met ander goed om te soek en vind. Op hierdie prettige manier kan kinders se telvermoë vinnig verbeter!