Stoutste Klas Op Aarde Word Stouter Die - Joanna Nadin

Stoutste Klas Op Aarde Word Stouter Die

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 165.00
Sale price
R 165.00
Regular price
R 165.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Volgens die skoolhoof is 4B DIE STOUTSTE KLAS OP AARDE. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor LEER. Maar Alex en Manjit het LETTERLIK nie bedoel om die toilette te verstop terwyl hulle die skoolgrond moes oppas nie. En hulle het definitief nie bedoel om LETTERLIK 'n pikkewyn vanaf die dieretuin skool toe te bring na hulle skooluitstappie nie. Hierdie goed gebeur net al het hulle 'n perfekte plan gehad om daarmee weg te kom!