Sagie Se Storie - 'n Drieluik - Jan Van Tonder

Sagie Se Storie - 'n Drieluik

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 310.00
Sale price
R 310.00
Regular price
R 310.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Die storie van Sagie, seun van die Klein-Karoo, wat oor soveel jare heen in soveel harte gekruip het, word eindelik hier in een band klaar vertel.Van begin tot einde. Is Sagie het die eerste keer in 1987 verskyn, Is weer Sagie in 2013, en nou, tien jaar later, verskyn die slot in dié besonderse trilogie: Sagie is.