Hondman 05: Heerser Van Die Vlooie
Product image

Hondman 05: Heerser Van Die Vlooie

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 275.00
Sale price
R 275.00
Regular price
R 275.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

ISBN: 9780798184274

In stock

In die vyfde boek van die Hondman-reeks moet die "Megamakkers" met nuwe skurke afreken!

Wanneer die skelms hulle verskyning maak, moet ons helde saam met 'n onwaarskynlike bondgenoot werk. Kan Ramkat van sy wrokke vergeet en vir Hondman, Kleinkat en 'n merkwaardige robot help om die vyande uit sy verlede te laat les opsê?

Bekroonde skrywer en kunstenaar Dav Pilkey se gewilde Hondman-reeks spreek lesers van alle ouderdomme aan en verken universele positiewe temas.