Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lan - Jacobs Jaco

Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lan

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 155.00
Sale price
R 155.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.