Superheroes vlieg net saans - Jacobs Jaco

Superheroes vlieg net saans

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 135.00
Sale price
R 135.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Is 'n witmuis nog 'n witmuis as hy groen is? Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan 'n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as 'n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk. Maar dan val daar 'n superhero in Miek-hulle se agterplaas – bo-op die hondehok! Gaan hy Miek kan help om sy probleme op te los, of gaan hy net meer moeilikheid veroorsaak?