Leer my lees V2 07: Tippie en die mier - Palmer Jose & Reinette

Leer my lees V2 07: Tippie en die mier

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 40.00
Sale price
R 40.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend.

Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.