Bianca se Briljante Biblioteekdag - Joseph Coelho

Bianca se Briljante Biblioteekdag

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 140.00
Sale price
R 140.00
Regular price
R 140.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Ontdek betowering tussen die rakke van die biblioteek.

Elke week sien Bianca uit na daardie een spesiale dag. Die dag wanneer sy wonderlike dinge tussen die biblioteek se rakke ontdek. Die dag wat sy tyd saam met Pappa kan deurbring.

Saam verken hulle die rakke op soek na betowering, geheime – en ’n manier om dinge tussen hulle twee reg te maak.

’n Inspirerende storie oor die betowering van boeke – en die krag van stories om moeilike persoonlike situasies te bowe te kom. Daar is ook ’n oulike “boek-binne-’n-boek” sodat jy die storie kan lees wat Bianca en haar pa saam geniet!