Ster in haar sak (FET) - Verskeie skrywers

Ster in haar sak (FET)

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 206.00
Sale price
R 206.00
Regular price
R 206.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

"Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is 'n wonderwêreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans. Goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11. Die boek bevat volledig uitgewerkte vrae en antwoorde; inligting oor die skrywers; opsommings van die verhale en besprekings van die literêre aspekte van elke verhaal."--Publisher's website.