Sylvester Ramkat van die Groot-Karoo - Wendy Maartens

Sylvester Ramkat van die Groot-Karoo

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 330.00
Sale price
R 330.00
Regular price
R 330.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

In hierdie pragtig geïllustreerde boek het meesterstorieverteller Wendy Maartens 22 Suid-Afrikaanse stories bymekaargemaak. Sommige is so deurleef soos die windverwaaide kontoere van Tafelberg. Ander is so splinternuut dat die vreugdevolle verwondering van nuusgebeure nog vlak lê.
Perfek vir voorlees of selflees. ’n Fantastiese geskenk vir enige jong storieliefhebber!