Prettige feite: Weer en Die Seisoene - LAPA

Prettige feite: Weer en Die Seisoene

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 130.00
Sale price
R 130.00
Regular price
R 130.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Prettige feite en aktiwiteite vir woelwaters! Ontdek wat alles in die lug aangaan in Prettige feite: Weer en die seisoene. Hierdie boek is propvol feite en aktiwiteite wat dit die perfekte boek vir alle weerstoestande maak! Lesers kan uitvind hoe sneeuvlokkies vorm en waarom dit reën, en selfs prettige aktiwiteite voltooi soos hoe om ’n reënwolk in ’n bottel te maak.

Vertaal deur Jaco Jacobs, die gewilde skrywer en vertaler van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners.