Prinses Pampoenpit - Zinelda McDonald

Prinses Pampoenpit

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 150.00
Sale price
R 150.00
Regular price
R 150.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Pampoenpit het ’n geheim …
Sy hou glad nie van haar hare nie!
Haar wilde, woeste krulle weier om getem te word.
Sy kry dit ook nie weggesteek nie.
Hoekom kan haar hare nie net soos die ander kinders s’n lyk nie?
Maar op ’n dag ontdek sy dat jou verskille iets is waarop jy trots kan wees …

’n Treffende verhaal oor hoe om dit wat jou spesiaal maak, te vind. Die boek skakel in by debatte rondom die dra van hare op ’n natuurlike manier. Die verteenwoordiging van meisies in boeke is baie belangrik, en hierdie boek het ’n meisie as hoofkarakter.