Diereverkenners: Lola en die Singende or - Sharon Rentta

Diereverkenners: Lola en die Singende or

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 155.00
Sale price
R 155.00
Regular price
R 155.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Lola die ysbeer is op pad na die reënwoud vir ’n asemrowende avontuur! Haar maats dink sy is verspot, maar Lola is ’n beer met ’n plan.
Sy is vasbeslote om die seldsame Singende Orgidee te kry, en niks en niemand gaan haar keer nie.
Kom saam met Lola op ’n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte plantsoekers.
Waarheen sal jou avonture jou neem?