Zackie Mostert 17: Slaan 'n Ses - Jaco Jacobs

Zackie Mostert 17: Slaan 'n Ses

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 160.00
Sale price
R 160.00
Regular price
R 160.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Die krieketseisoen is hier!
Zackie en Vincent sien baie uit na die krieketkliniek.
Hulle gaan ’n hele week lank leer om soos kampioene te kolf, briljant te boul en fantasties veldwerk te doen!
Maar Anton is vasbeslote om vanjaar die beste speler in die krieketspan te word.
Anton is nie verniet die grootste boelie in Granaatstraat nie. Toe hy ’n nare poets op Zackie bak, loop dinge lelik skeef. En dit lyk sowaar of Vincent se vreemde, krieketmal oupa dalk hulle enigste hoop is om uit die penarie te kom ...