Kwakke Kwinte & Kwale - George Claassen

Kwakke Kwinte & Kwale

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 195.00
Sale price
R 195.00
Regular price
R 195.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

"Alternatiewe medisyne bestaan nie, net medikasie wat werk en medikasie wat nie werk nie. Maar as Oprah Winfrey, prins Charles en kruiekoningin Antoinette Pienaar onsin oor alternatiewe terapie ︠verkondig, hoe skei jy die kaf van die koring? Die wetenskapjoernalis en dosent George Claassen ontleed die intellektuele bedrog van aanvullende en alternatiewe genesers en hoe hulle nie deur regulasies in Suid-Afrika aanspreeklik gehou word vir die kwaksalwerbehandelings wat hulle aanbied nie. Hy bewapen ons met \2019n onsinverklikker om kwakke en gesondheidsbedrier︠s se twyfelagtige aansprake oor siektes te ontbloot en te herken."--Back cover.