Default product image

Ongelukkige En Treurige Verhaal Van Die

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 200.00
Sale price
R 200.00
Regular price
R 200.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Alex Giardini sê hieroor:

Die boek vertel ’n storie wat net ’n handjievol mense ken, veral in Suid-Afrika. Kaapstad se ontstaan is immers te danke aan derduisende skepe wat tussen Europa en Asië gevaar het en ’n veilige hawe nodig gehad het, veral die skepe van die VOC. Die bond tussen Nederland en Suid-Afrika is nie alom bekend nie, veral omdat Suid-Afrikaanse geskiedenis op die land ingesteld is, daarom is dit die geval dat Suid-Afrika se maritieme geskiedenis en erfenis afgeskeep word. Dit is egter ’n waardevolle en verwelkomende toevoeging om hierdie uitmuntend nagevorste en vertaalde werk die lig te laat sien in Afrikaans, wat ’n breë verskeidenheid lesers gaan bereik. Die boek Gouden Buys vul ’n gaping in die VOC-historiografie.