Skilpad se laaste traan, Die - Campbell Carol

Skilpad se laaste traan, Die

Vendor
Penguin Randomhouse SA
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Dis ’n donker karoonag en Siena hardloop grondpadlangs. Sy is bebloed en vlug na die laerskool by Seekoegat, die enigste plek waar sy veilig sal wees. Maar dis ver – drie dae met ’n donkiekar – en sy is te voet.