Vetplantfeetjies (AFR)
Product image

Vetplantfeetjies (AFR)

Vendor
Penguin Randomhouse SA
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
R 240.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Suider-Afrika het die rykste en uiteenlopendste groepering vetplante ter wêreld, en dié plante word tans deur diefstal en stropery bedreig. Vetplantfeetjies is ’n versameling kinderryme en pragtige kunswerke oor ons vetplante, met allerlei karaktertjies wat die plante beskerm, net soos in Fynbosfeetjies, die boek se suksesvolle voorganger. Antjie Krog en Ingrid de Kok het die verse geskryf, en Fiona Moodie het die kunswerke in volkleur geskep: alles vol feit en fantasie. Soos in Fynbosfeetjies, kry die plante se wonderlike volksname lewe en word die wetenskaplike name ook aangedui in ’n boek wat gou ’n klassieke werk sal raak.