Waar Kom Babas Vandaan?
Product image

Waar Kom Babas Vandaan?

Vendor
Christian Art Distributors
Regular price
R 39.00
Sale price
R 39.00
Regular price
R 39.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Waar kom babas vandaan? is 'n liefdevolle, sensitiewe bespreking van die vreugdes van 'n nuwe lewe. Hierdie pragtig geillustreerde storie bied vir jong kinders God-gesentreerde antwoorde vir vrae oor hoe die lewe begin. Spesiale klem word ook gele op die feit dat God elke persoon uniek gemaak het, dat Hy ons reeds ken en liefhef van voor ons geboorte af en dat ouers ook elke kind op 'n unieke manier liefhet. Waar kom babas vandaan? is ideaal vir ouers wat 'n tweede baba verwag of vir die wie se kleinding begin vrae vra oor die lewe.