Nomadiese Sterre
Product image

Nomadiese Sterre

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 200.00
Sale price
R 200.00
Regular price
R 200.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Nomadiese sterre bied ʼn terugkyk op Hambidge se net meer as 60 jaar en veral ʼn blik op haar plek in die Hambidge-huisgesin (soos in die gedigreeks “Witbank-Blues” waarmee die bundel afgesluit word). Dié blik word ’n lamentoso, ’n pynlike terugkyk (“Antigone”) en die “blues” ʼn tint wat die stemming van die bundel kleur. Johan Myburg merk op: “Wat deurgaans opval is Hambidge se omgaan met “hartenswoorde”: woorde wat ʼn duidelike persoonlike betekenis het, maar só geboetseer word dat dit die leser toelaat om ʼn eie “hartensbegrip” daaraan te koppel. Wat veel vreugde bied is die spel en dikwels speelse manier waarmee sy omgaan.”

Die verwysing na sterre in die titel open verwysingsvelde van sterre, gesterntes en swerwers