Narreskip
Product image

Narreskip

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 220.00
Sale price
R 220.00
Regular price
R 220.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Oor hierdie Hertzogpryswenner se nuutste bundel se Louis Esterhuizen: "Nog selde het ek ? versameling gedigte teegekom wat so volgehoue en voluit op satire ingestel is, in die mate dat hierdie gedigte gunstig vergelyk met MM Walters se indrukwekkende digterskap. Bykans die totaliteit van menswees en menslike prestasie word in hierdie gedigte voor stok gekry: van die klassieke skrywers en mitologiee, tot die hedendaagse; so ook die visuele kunste en musiek. Daniel Hugo se: "Hierdie skip is - soos Lucas Malan se 'n Bark vir die ontheemdes (1981) - 'n nuwe versameling gedigte waarin hy a la Slauerhoff 'n onderdak of kajuit kan vind. Dit neem spesifiek die vorm aan van 'n "ship of fools". Die enigste manier om in Suid-Afrika te oorleef is dus om die geweld, korrupsie en onbevoegdheid van die politieke leiers en staatsamptenare satiries uit te beeld."