Norrevok - C Johan Bakkes

Norrevok

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 250.00
Sale price
R 250.00
Regular price
R 250.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

ISBN: 9781485314066

In stock

"C. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale. Vyftien jaar ná die eerste uitgawe van Norrevøk tref dit weer die rak - nie slegs as heruitgawe nie, die skrywer het bygereis en bygewerk. Bakkes en sy vriende maak 'n draai in Rusland en ry op die Trans-Siberiese trein voordat hy sy alleenreis in China aanpak. Ons lees ook oor die hart van die Kgalagadi en die koning van Kabula in Wes-Zambië. Dit is 'n terugblik sowel as nuwe gewaarwordings soos net Bakkes dit kan verhaal."--Provided by publisher.