Dagboek Wimpy #13: Koue Voete - Jeff Kinney

Dagboek Wimpy #13: Koue Voete

Vendor
Penguin Randomhouse SA
Regular price
R 170.00
Sale price
R 170.00
Regular price
R 170.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

’n Sneeustorm veroorsaak dat Greg Heffl ey se skool moet sluit, en sy buurt verander in ’n ysige slagveld. Vyandige groepe baklei om grondgebied, bou enorme sneeuforte en voer epiese sneeubalgevegte. En Greg en sy getroue beste vriend, Rowley Jefferson, beland in die spervuur.