Piekfyn Afrikaans Gr 11 OG HT (KABV)

Piekfyn Afrikaans Gr 11 OG HT (KABV)

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 295.00
Sale price
R 295.00
Regular price
R 295.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Piekfyn Afrikaans Graad 11 se onderwysersgids

is saamgestel volgens die KABV vir Graad 10-12 vereistes wat die leerder se leerbehoeftes eerste stel en die onderwyser se onderrigtaak ondersteun.
fokus op die kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind.
bied inhoud en kontekste aan volgens eietydse temas en ’n wye verskeidenheid tekssoorte.
-ondersteun die onderwyser in die beplanning van onderrigplanne, asook riglyne vir assessering, lesbeplanning en klaskamerpraktyk.
bevat ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures vir elke aktiwiteit.