Nuwe Alles-in-een Graad 1 LV OG -

Nuwe Alles-in-een Graad 1 LV OG

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 339.00
Sale price
R 339.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.
This item is out of stock. Please "Add to Cart" to order.
Usually ships in 7 to 10 days.

Die Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Lewensvaardighede Onderwysersgids bevat

•'n jaarplan

•die vier kwartaalplanne

•'n daaglikse rooster en tydskedule vir 'n week

•die weeklikse werkskedules

•daaglikse stap-vir-stap lesplanne vir 40 weke

•wenke en noodsaaklike agtergrondsinligting vir elke tema

•rympies en liedjies vir elke tema

•'n CD met volkleurhulpbronne, werkvelle vir ekstra oefening, stories, resepte en musiek.
Aanbeveel vir onderwysers in skole en ouers wat tuisskoolonderrig gee.