Nuwe Alles-in-een Graad 3 HT OG

Nuwe Alles-in-een Graad 3 HT OG

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 429.00
Sale price
R 429.00
Regular price
R 429.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Die Huistaal Onderwysersgids bevat 'n jaarplan, kwartaalplanne, tydskedules vir 'n week en daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke. Dit gee deeglike stap-vir-stap leiding hoe om handskriflesse aan te bied met sinne vir diktee en speltoetse, wys watter werkvel op die CD en watter bladsy in die Leerderboek gebruik moet word en gee leeswenke (met 'n leesboek of Grootboek of die leesles in die Leerderboek). Sigwoorde en spelwoorde word hersien met assesseringstake wat gestipuleer word.