BB Eksamenhulp: Gr 11 Afrikaans vir HT - Anita Voges

BB Eksamenhulp: Gr 11 Afrikaans vir HT

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 228.00
Sale price
R 228.00
Regular price
R 228.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as taalopsommings om leerders se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) te verryk en sal leerders help om Afrikaans onder die knie te kry. Hierdie boek bevat ook twee begripstoetse per hoofstuk, sowel as konsepvraestelle vir Vraestel 1 en 3 vir eksamenvoorbereiding.