BB Eksamenhulp: Gr 09 Afrikaans vir HT - Anita Voges

BB Eksamenhulp: Gr 09 Afrikaans vir HT

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 238.00
Sale price
R 238.00
Regular price
R 238.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Best Books Eksamenhulp vir Graad 9 Huistaal lê die grondslag vir sukses in die Senior Fase met opsommings, wat duidelike progressie van elke taalstruktuur en -konvensie bied, soos wat die KABV vereis. Hierdie oefenboek bied die Huistaal-leerder die geleentheid om nuwe kennis toe te pas deur middel van taaloefeninge, begrips- en hersieningstoetse en nege konsepvraestelle vir Vraestel 1 (ses) en Vraestel 3 (drie).