Dis Mos Nou Afrikaans! Handbook & Study
Product image

Dis Mos Nou Afrikaans! Handbook & Study

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 310.00
Sale price
R 310.00
Regular price
R 310.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

ISBN: 9781776073740

This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Voel Afrikaans soms vir jou soos 'n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op 'n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag. Die boek is 'n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word. Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen.